HeHa_386HeHa_386

HeHa_386

61 – Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika

DIE OPREGTE MAAT, SONDER TWYFEL DIE MAKSIMUM LEWENSMAAT VIR DIE EEN WAT DIT VERDIEN

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bela-Bela (Warmbad), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Baie opreg gefundeer op die Heilige Woord van God, maar nie 'n dweper sonder rigting of verstrengel in enige Kerkstelsel nie. Ken die essensie van 'n vrou en gee die een wat opreg, eerlik en onvoowaardelik kan liefh altyd die hoogste eer, dra haar op die hande, geniet die lewe voluit met lewenslus en net so tuis knoesig voor 'n kaggelvuur as in die bos om 'n kampvuur, buitelug mens met goeie intellek en algemene kennis, vol humor en pret sonder om my menswaardigheid prys te gee.

Sy Ideale Pasmaat

Die vrou wat 'n pasmaat soek ten alle tye, 'n oor en skouer om 'n traan te vang voor dit op die grond val, 'n stywe vashou as die lewensdruk die knie lam maak, 'n rug om te abba as die pad te vol duwweltjies raak en hande wat nooit te besig is as daar 'n lekker bordjie bederf kos gemaak moet word nie[removed]

Wat Sy Vriende S

HeHa_386 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

HeHa_386 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.